Hierdie kaksnaakse memory word vertel deur Charlmarié en is geskets deur Llewellyn van Eeden.
Charlmarié
Griff se suster is ‘n prokureur, wat altyd fokken handig is as jy ‘n kakmaker van formaat is.
Llewellyn van Eeden
Llewellyn is ‘n illustrator en lekker bra wat in die overseas in Londen bly en ook klipharde musiek maak. Check sy Instagram uit, ek sê.