Weird Aunty Mildred – the little shop of horrors you never knew you needed!
Here at Watkykjy, we like to celebrate those peeps who like to think outside the box, but more importantly, we liketo see how they truly enjoy what they and thrive. It takes groot ballas to finally...
View ArticleVerleiding… kort nagedagtes oor die seks expo.
Die Gemmerkat het onlangs so bietjie vir ons gaan inloer by The Sex Expo. Die Sex Expo is basies n seks shop met ekstra oemf. ‘n Rooi fluweeltapyt verwelkom jou in die binneste kamers van begeerte in....
View ArticleGroete vir Griff #1 – Ben
WWJD – Wat wil jy drink?WWGD – Wat wil Gifford dink, doen, drink?Die storie van Gifford en EKKE kan eintlik nie sonder Oppikoppi en WATKYKJY? vertel word nie. Die storie kan ook nie neergeskryf en...
View ArticleGroete vir Griff #2 – Briekmerk
Jis, soveel stories, soveel memories. Maar daar is een wat uitstaan bo almal en dit was redelik maklik om hierdie een te kies toe Chopper my nader vir hierdie Special “Groete vir Griff” edition van...
View ArticleGroete vir Griff #3 – Charlmarié & Llewellyn
Hierdie kaksnaakse memory word vertel deur Charlmarié en is geskets deur Llewellyn van Eeden. CharlmariéGriff se suster is ‘n prokureur, wat altyd fokken handig is as jy ‘n kakmaker van formaat is....
View ArticleGroet vir Griff #4 – Melt
Geen koeldrank. Nie lemonade, soda, sparkling water of eers ‘n wees Liqui-Fruit iewers agter in die yskas nie. Gelukkig ook nie melk nie, want dit sou ‘n fokop gewees het. Feit van die saak was: Die...
View ArticleGroete vir Griff #5 – Kaptein Kortbroek
“Flesvat en Ferraris saam met die laanies.” JASSSSSAAAAAAASSSSSSSSSS! Ek het deur my ou emails gaan grou en die bold statement hierbo was Griff se reply toe ek hom laat weet het dat ons gou een oggend...
View ArticleGroete vir Griff #6 – Meisie
Meisie het net een keer vir Griff ontmoet. Vir 2-3 ure. En dit was n belewenis.Dit was n pragtige somersdag in Londen circa ‘02/‘03 miskien? Die plek was besig soos net Covent Garden kan wees op ‘n...
View Article