Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy interview die Pan Perde wat aan die 2021 Bull Run deelneem van 7-10...

Die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy volunteer as hulle media partner en ons gaan hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laaste fun recap voor die Pan Perde volgende week vertrek vir die 2021 Bull...

Julle weet dit teen hierdie tyd seker al, maar die Pan Perde is ‘n all-girls team wat vanaf 7-10 Oktober, 2021 aan hulle derde Bull Run gaan deelneem by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap. Watkykjy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die jaarlikse Weg Ry & Sleep Bull Run is soos Oppikoppi vir karre en dit was...

Maats, die Noordkaap is ‘n fokken ongenaakbare, droë plek. Dis daai section van jou Joburg na Kaapstad vlug wanneer jy by die venster uitkyk en net fokol in bruin sakerings onder jou skiem en reken:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Pan Perde en die 2021 Bull Run – dit was nou fokken dik pret!

Ons het julle reeds vanoggend vertel  van wat by die 2021 Weg Ry & Sleep Bull Run gebeur het, maar wil tog net ‘n spesiale post doen vir ons span stoetmerries wat by verre in die minderheid was in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

14 verniet tips oor hoe om ryk te word wat jy reeds weet, maar nooit by...

Dis gewoonlik mense wat appels deur tennisrakkette kan eet wat met afguns goed kwytraak soos: “beauty catches the attention but character catches the heart“; onderbedeelde mans wat reken “dis die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fok duur persente – jol eerder hierdie Krismis game!

Meeste van ons is so dun soos ‘n fokken weeshuisbroodjie gesmeer wanneer dit kom by Kerstyd en even erger na die afgelope twee jaar se fuck show beter bekend as die verfoklike Covid-pandemie. Dit word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hier is al 2022 se publieke vakansiedae, asook die beste manier om jou leave...

Fokkit, maats, ons is amper reeds aan die einde van eerste maand van 2022 en dit voel asdof krismis nog  verlede week was! Tyd vlieg as jy jou gat af werk! Dis nou die tyd om te skarrel om jou kak en...

View Article

Valiant Swart se show en auction word vanaand 18:30 verniet ge-live stream....

Ons het julle sowat twee weke gelede vertel van Valiant Swart wat ‘n konsert en veiling hou ten bate van moerse duur mikrochirurgie wat sy vrou, Lanelle in Engeland moet ondergaan. Tickets na hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Antwoord’s adopted kids have now also had enough…

Make sure you’re familiar with the entire back story and events covered thus far. Ninja and Yo-Landi from Die Antwoord are predators who use and abuse every single person that cross their path and cast...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Neil Sandilands gesels oor die Die Groot Niks –‘n moerse lekker nuwe reeks...

Die Namibwoestyn is by verre die heel coolste plek op aarde wat ek sover in my lewe besoek het. As jy nog  nie daar was nie, sou jy miskien dink dat dit net ‘n groot spasie vol fokol is. Jy sou ook...

View Article

Sex in Afrikaans – Rian Van Heerden gesels oor nuwe kontroversiële Afrikaanse...

Check, die meerderheid Afrikaners like dit net mooi fokol om oor seks te praat nie.  Behalwe vir missionary  position binne ‘n huwelik eenkeer per kwartaal, is seks ‘n vuil gedoente vir mense met ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Last Blue Ride: The Hannah Cornelius Story

On the 27th of May, 2017, the 21 year old student, Hanna Cornelius and her friend, Cheslin Marsh, were hi-jacked and kidnapped in front of a block of flats in Stellenbosch during the early hours of the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

So paar dinge van die Namibwoestyn wat jy maybe nie geweet het nie

Op skool het ons aardrykskunde-onnie in Vereeniging ons dit probeer wysmaak dat die Karoo teen die jaar 2030 tot op Sasolburg se drempel sou strek. Hierdie “feit” was  nêrens in ‘n handboek opgeteken...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honger vir damduik by Emmarentia! (Liefde By Die Dam 20220

Hierdie is ‘n Watkykjertjie bydrae deur Sober Sammie, Die Kultuurkat Sondag, 14 Augustus. Ons media passes is ingepak en ons is reg vir die jol. Ons vat die pad Joburg toe. Liefde by die dam is nou al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis-Chem voel ‘n fok vir mense in rolstoele!

Fok, ek haat dit actually om hierdie tipe artikels te skryf. Dis soos om Die Antwoord se abuse te cover – dis ‘n slegte onderwerp oor fokken goor mense, dis tydrowend, dit hou my weg van actual werk af...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valiant Swart se “Rondry, fliek en die buitelewe” loop soos stroop!

Lees gerus ook my interview met bra Valiant as jy dit nog nie gedoen het nie! Reeds met 2015 se “Nagrit” het dit vir my gevoel of Valiant Swart ‘n nuwe rat gevind het en sy nuwe album trap daai VW...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom ons sit ‘n bietjie zak op die UFC tafel neer: Robert Whittaker of Dricus...

Ek het letterlik vandag eers uitgevind dat MMA en UFC dieselfde fokken ding is. Wel, in die sin van dat KFC en hoender dieselfde ding is. Check, MMA (Mixed Martial Arts) is die hoender – dit  is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Met elke PK wat Dricus Du Plessis op Whittaker geplant het, het daar geld in...

Ek het ‘n baie goeie tjommie, Ben. Ons ken mekaar nou vir meer as twee dekades lank en ons gel lekker. Probably omdat ons altwee soos matrose vloek, risky dinge in die lewe aanpkak, soms sonder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Musiekfees op horings – Liefde By Die Dam

Hierdie is ‘n Watkykjertjie bydrae deur Sober Sammie, Die Kultuurkat Welkom by die Emmerentiadam, hier waar manne met baarde saamtrek vir ’n dag van son en ontspanning en serious suip.  Families kamp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan die Bokke dit weer doen? Watkykjy se world cup preview!

So, hier is ons. Minder as ‘n week voordat die Kiwi’s en die Hane 2023 se Rugby World Cup Vrydagaand afskop met wat moontlik die taaiste wedstryd van die hele toernooi gaan wees. As die pool draws...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live