Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Blou Bulle is fucked up. Vir ewig en altyd. Amen.

Deur Thys Nywerheid Kyk, ek verstaan nie Afrikaners se obsessie met raggas nie. Dis alles goed en wel as jy in die gees van patriotisme die springbokke ondersteun en alles maar fok tog, party mense vat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Tannie Met die Rooi Kombi (‘n kortverhaal)

'n Kortverhaal deur Quentin Rood. Susan was moerig. Sy gooi haar skooltas sommer voor haar kamerdeur en storm reguit badkamer toe. Na ʼn vinnige inspeksie en regmaak, stap sy met ʼn sug by die badkamer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elf diere wat goddank nie bestaan nie

Van julle moes al weird drome oor diere (wat nie bestaan nie) gehad het wat daai simpel brein van jou vir een of ander rede opgemaak het in jou onderbewussein. Jy het 'n doodnormale dag gehad by die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zef Zodiacs – die Leeutjie

So jy verjaar in die Oppikoppi maand, tussen 23 Julie en 22 Augustus en almal wat daar is sal dit weet, want jy gaan hulle fokken vertel. Volgens tradisionele sterrehippies is die son jou heersende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pielparade. South African military slang. Ag man, dis lekker innie army!

(by Casual Jay) “Pielparade” is an Afrikaans colloquial term commonly used by South African military personnel, especially servicemen and veterans of the old South African Defense Force (S.A.D.F.),...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krimpies kap dit uit in Kaapstad – One Night in Cape Town

Deur Ingrid Swart “One night in (Cape Town) makes a hard man humble, not much between despair and ecstasy…” Só lui die lirieke van die liedjie, maar ek dink die teendeel is eintlik waar: Dis die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oppikoppi Odyssey – Die twintigste oesjaar was ‘n goeie een.

Watkykjy Noord en Suid het ‘n dag voor Oppikoppi aangebreek het in Pretoria vergader vir skriflesing en gebed, ‘n flou teetjie gedrink en vroeg gaan lallies. So skuins na agt die oggend het at least...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oppikoppi Odyssey – Twintig jaar van ongelooflike gees

Die Kaap Chapter het opgemission Northam toe vir die Oppikoppi Odyssey festival, die 20ste jaar wat die plaas al mal shows gooi. Hierdie is ons fokken storie… “There are worse ways to die than in a...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oortreffende klappe vir oortreffende trappe

Kyk, ek weet lankal ons is besig om ‘n spul sissies en pisgrille groot te maak. Elke generasie is groter softies as die vorige ene en ons is eeue verwyder van veg vir oorlewing en actual diere wees....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ice bucket challenge – get the fuck over yourselfie!

Nee, nie jy wat daar met jou iPhone wag om jou tietkop vriend af te neem wat ‘n emmer yswater oor homself gaan uitfok nie. Go ahead, have some fun. Youtube daai shit faktap! Ek praat met daai stupid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Wag vir die volgende een, dooskop” – ‘n Gids tot hysbaketiket

Sommige van ons werk in hoë geboue. Sommige van hierdie geboue is nogal hoog. Dit beteken dat sommige van hulle hysbakke het. En dit beteken dat jy ná jy ‘n uur of meer op die fokken snelweg (voel meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plotselings deur Bloemfontein

Meer as twee jaar terug het ‘n 15-jarige laitie agt aanvallers wat kom kak maak het op hulle plot buite Bloemfontein, eiehandig opgefok. Die skelms het hom en sy pa onder andere met stokke, messe en ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die sadste persoon in Centurion –‘n ontleding.

Dié van julle wat ons nie op Twitter of Facebook volg nie het moontlik uitgemis op hierdie absolute juweeltjie waarop ons afgekom het. As jy ooit down in the dumps voel, tik net die volgende in jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

So jy wil leer guitar speel?

As jy iemand is wat die kitaar al so paar keer opgetel het en probeer tokkel het, is hierdie paar tips dalk vir jou. Miskien is jy een van daai mense wat elke jaar by Oppikoppi die bokskitaar langs die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek soek Almera Volkswagen

Volgens Pa Charlie bou Nissan goeie bakkies en kak karre. Ek het nog nooit ‘n Nissan bakkie gery nie, maar kan julle verseker dat die karre af soos brood is. Veral die Almera. Wat ‘n loutere stuk kak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nickelback is een van die beste rock bands op aarde!

Raait, noudat ons jou die pers hoppende fok in het, moet ons seker laat weet dat die titel van hierdie artikel eintlik “5 Redes om Nickelback te haat” moet wees, maar ons is nie fokken Buzzfeed nie. Of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruan score piel

“Afrikaans laat my voete dans”. Ek onthou die slagspreuk sedert hoërskool. My geheue neem my terug na my Afrikaanse onnie toe, met ‘n plakkaat in haar klas wat een of ander Afrikaanse poësie kompetisie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 1 van 4)

Deur Thys Nywerheid So jy skiem jy weet alles van rock musiek af? Jy skop Guitar hero se gat op expert level en as jy Oppikoppi toe gaan, gaan kyk jy actually na die bands. Dis goed so, ons is baie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 2 van 4)

Deur Thys Nywerheid Ons gaan vandag verder met nommer 4 tot 7 van ons 15 beste rock albums van alle tye. Lees deel I hierso. 4. Paranoid (1971) – Black Sabbath Baie mense is van mening dat Led Zeppelin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 3 van 4)

Deur Thys Nywerheid Ons gaan vandag verder met nommer 8 tot 11 van ons 15 beste rock albums van alle tye. Lees deel II hierso. 8. Metallica – Master of  puppets (1986) OK maats, hierdie is seker die...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live