Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruk en rol 101 – die beste rock albums van alle tye (deel 4 van 4)

Deur Thys Nywerheid Ons gaan vandag verder met nommer 12 tot 15 van ons 15 beste rock albums van alle tye. Lees deel III hierso. 12. Nevermind (1991) – Nirvana Almal ken hierdie album. Almal. Ek het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My hart verlang na die Breede…

As ek dit net tot Donderdag maak… As ek dit net tot Donderdag maak, dan klim ek in die Swart Gevaar en druk hom innie rooi alliepad Swellendam toe. Want hierdie naweek, liewe Watkykertjies, gebeur daar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

30 Picture comments wat jy op Facebook kan gebruik

‘n Post oor Facebook hier op Watkykjy is nou al vir so 8 jaar lank overdue, toe skiem ons maar om vir julle ‘n boksie vol tools te gee om Facebook beter te gebruik. Actually praat ons boktos. Dis nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Up the Creek 2015: As dit son reën, moet jy skep

En so, na ‘n diepe versugting breek die tyd uiteindelik aan om Up the Creek toe te skiet. Ek sak die Donderdag vroeg al af om teleurstelling te voorkom (en seker te maak ek kry baie van daai pakkies ys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toet-toet! Als is gravy op die gravy trein – State of the Nation 2015

Daar’s finally iets lekker om na uit te sien tussen die Desember holidays en die begin van die Super 15 rugby, en daai ding se naam is die parlementêre Staatsrede, soos die fuck show wat gisteraand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse Popmusiek is poes-aaklig. ‘n Vinnige ontleding.

Kan ons nie maar uitsluitsel kry oor die benaming van poesaaklige Afrikaanse popmusiek nie?  Vergun my om Afri-Poes voor te stel.  Ter illustrasie kan jy gerus hierdie videos kyk wat ek tussendeur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget

Vakansie is veronderstel om jou te laat uit chill en om te vergeet van al die kak en drama by die huis en especially die werk. Om net weg te kom van daai yawn fest wat hulle meetings noem op Maandae is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om ADD in die DSM te kry en JMSP as jy LOL oor BDSM

(‘n Taamlike ernstige protes-parodie deur Barend Buitekamer) Ek loop nou al vir baie jare rond met ‘n siel vernietigende grief jeens die Afrikaanse kunste bedryf. Van toeka se dae tot hede en of dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Pretoria plot-dam en Die See

So bietjie background oor hoe ek op die band (Die See) se tunes afgekom het. Rappie is mos meer my ding maar vir new year’s het ek en ‘n paar tjommas by ‘n bra se plek iewers noord van Pretoria...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mr Cat & the Jackal se kakste gig ooit

deur JC Visser (bassist van Mr Cat & the Jackal) foto deur Greg Maxwell Mr Cat & the Jackal is ‘n multi-instrumentele musiekgroep. Baie van hul tyd word spandeer in ‘n toerbussie op pad na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom jy fokken 3am móét opstaan vir moontlik die beste krieketgame ooit –...

Kykhie, stop alles waarmee jy besig is by die werk en slip gou uit om chips, dips, biltong, jelly babies, droëwors en bier te gaan koop, want die fokken Proteas jol more ‘n poesbelangrike game. Hopelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Salige Saterdag tunes en bier by Retrofest 3.

Om so paar moerse talented local musos te vra om hulle versions van die mees iconic tunes van 1960s en 1970s te perform is mos nou ‘n fokken kief idee. Jy weet, “musiek wat die wêreld verander het”....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omtrent seks, seuns, hormone, juffrouens en dose.

(deur Befokte Wetenskap-juffrou) Geagte watkykjy-leser, Siende dat daar onlangs weer ‘n berig was oor ‘n onderwyseres van Menlo wat deur die een of ander onopgevoede bliksem seksueel geteister is, en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor Paasfees en RSG

(deur Barend Buitekamer) So, dis weer Paasfees of Paastyd of Paasnaweek. PAAS? PAAS wat? Wat is PAAS? PAAS die sout aan asseblief? Wat is PAAS se storie? Is dit PAAS se blaas of MAAS se poes? Deon MAAS...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ou SA TV uit die 80s en 90s. Onthou jy hierdie kak?

Raak kalm en gaan kry miskien vir jou so paar pakke chips en ‘n koendrankie of drie. As jy by die huis sit, trek ‘n gemaklike broek aan, kry ‘n bersie en gryp so 12 biere en moerse sak bilbong. Ons vat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skeermes is koning!

Hierdie is al ongeveer 5 jaar oud en is na ons kant toe aangestuur deur ‘n Watkykertjie Deur Mrs T My aand was doodgewoon. By die huis gekom, kos gemaak, kinders laat bad en in die bed gesit en manlief...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Mystic Boer ry weer – Valiant Swart gesels oor sy “nuwe” vinyl

Dis nou al negentien jaar sedert Valiant Swart se debuutalbum, Die Mystic boer op CD verskyn het en dit is sopas her-uitgereik op vinyl. Vir die ware Valiant fans wat nog nie daarvan weet nie, sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom die fokol so mooi groei in Oudtshoorn…

As jy die naam Oudtshoorn hoor is die eerste image wat in jou kop opflash heel moontlik dié van ‘n oopbek volstruis, jou tweede gedagte iets in die lyn van “Ah, dis mos waar die KKNK elke jaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mr Vos Vos, ek is fokken pê!

Hierdie jaar se Koppi was die jaar van die oordeelsfout gewees. Jirre, ek het kak beplan en lees verder, jong dame of heer, as jy hou van bietjie schadenfreude en dalk sommer ook uit my stupid fokken...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis heerlike lente, maar spaar ons seblief hierdie kak.

Kom ons maak hierdie somer in Suid-Afrika lekker vir mekaar. Moenie soos ‘n doos aantrek nie. Jy het nie regtig baie fashion sense nodig, net ‘n bietjie common sense. Dis straight forward, maats:...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live