Bokkies, bloeisels en ‘n bier(e) saam met Willem Boshoff
Die son gaan slaap bietjie later deesdae, ons het die winter survive en oor so paar winks begin die World Cup! Jy kan vir ‘n limited time only ons Superbru pool gratis join – die wenner kan ‘n...
View ArticleJack Parow se boek is uit – Die Ou Met die Snor by Die Bar
“Dis nie omdat ek dink die son skyn uit my gat dat ek my life story in hierdie boek vertel nie. Ek meen fok, ek is nog maar net 33 jaar oud, give me a break.” So begin Zander Tyler, aka Jack Parow die...
View ArticleFok poachers! Hollywood actress, Shannon Elizabeth help SA se renosters.
Jy hoef nie stats gevoer te word om te weet watter groot fokop rhino poaching in Suid-Afrika en die res van ons kontinent is nie. Daar is probably genoeg tjommies op Facebook wat jou timeline elke nou...
View ArticleMeneer Doenbaar and the Saturday Semi
Deur Meneer Doenbaar One of the great perks of being an occasional contributor to Watkykjy, is that every now and then Griffin can’t make it to an event and he turns to you, a willing member of his...
View ArticleEina! 23 alledaagse dinge wat jou opfok met pyn.
Jou senuweestelsel bestaan uit ‘n hele paar substelsels: die brein en die rugmurg vorm jou sentrale senuweestelsel en die sensoriese en motoriese senuwees maak jou perifere senuweestelsel op. Of iets...
View ArticleAfroBoer – kan jy uppity spel?
Any publicity is good publicity. Daai kak vlieg nie altyd nie. Vat nou maar byvoorbeeld die geval van AfroBoer, ‘n restaurantjie in die ooste van Pretoria wat koekies en broodjies bak. Check, die...
View ArticleHet jou, katvis! ‘n Moerse fokken sad online dating scam storie.
Griff, Ek wil vir jou ‘n storie vertel. My storie. Dis fokken sad en embarrssing, I know maar die mense moet weet. As jy besluit om die storie te publish vertrou ek jy sal my naam anoniem hou. Fokweet...
View ArticleWelsyn se soutpiel album nou beskikbaar op vinyl
Willim Welsyn is vir some rede deesdae meer bekend vir sy ‘WAT’ podcasts waar hy sulke ou ooms, hipsters en hippies in sy garage interview. Waddefok?! Of is dit WAT de Fok? Either way word die iTunes...
View ArticleGerald Clarke rock Pretoria met ‘n kick-ass band en… Dozi?
Gerald Clarke het verlede week sy album, AfroBoer & The Golden Goose gelaunch by die Atterburyteater in Petoors. Dit is meeste van die tyd maar net eenvoudig die moeite werd om musiek te gaan kyk...
View ArticleEen aand in Hatfield Square…
Yes Griff, Ek het nog ‘n storie vir jou. Fokweet hoekom die goed met my gebeur. Right, so in die dae van Hatfield Square vind ek myself een aand laat in Dropzone. Vrinne huistoe en ek wat nog ‘n laaste...
View ArticleDaar is alweer fokol op TV!
Dis nogal lagwekkend hoe mense probably reeds ‘n week na 6 January 1976 met die SAUK se eerste broadcast van televisie begin bitch en moan het dat daar fokol op TV is. Fast forward na amper 2016 waar...
View ArticleBacchus is beter as die Bokke en Proteas
So sit ons die ander aand nà ‘n Bacchus Nel show by Mike’s on Main in Kleinmond. Dit is een van daai bars waar die brannas specials en visvang stories (en tips) soos stroop loop. Kleinmond is ‘n...
View ArticleDaar is fokol op TV, maar Netflix is in SA!
Ons is een van 130 lande wat gisteraand die cut gemaak het om uiteidelik saam met die groot kinders bal te skop. Fok ja! Netflix is finally “legally” in Suid-Afrika. Met “legally” bedoel ons dat jy dit...
View ArticleDavid Bowie was ‘n mal space kadet genius gewees
Na minder as 24 uur is jy possibly alreeds gatvol om al die David Bowie posts op die interwebs en in jou social timelines te sien. Om die waarheid te sê is ekself glad nie ‘n fan nie, maar dis human...
View Article2016 Public Holidays in SA. Gebruik ons kalender om jou leave te beplan!
Baie geluk as jy gister die kakste Maandag (volgens statistieke) van 2016 oorleef het. Ongelukkig lyk dit of 2016 nie die jaar van die groot vakansie gaan wees nie, maats. Die Rand se broek is tot op...
View ArticleHoe om Afrikaanse popmusiek se videos fair en square te judge.
Ek het vir myself ‘n challenge gestel voor ek play gedruk het vir hierdie video om te kyk hoe predictably kak Afrikaanse popmusiek se videos regtig kan wees. Ek het so paar vrae opgestel om te antwoord...
View ArticleYou have never heard of a band called Feels and they’re probably going to be...
I nearly deleted an email I received yesterday because I initially thought it was spam. Normally when the subject comes in as “[your-subject]” sent via Watkykjy’s online mailing form, the body of the...
View ArticleDit maak mos sin dat dié twee op een of ander stadium sou vassit – Superman v...
Deur Maaskaas (https://twitter.com/Maaskaas) Dis eerste pouse en Groot Blou en die Donker Ridder size mekaar op. Check: Supes is daai Presidentsverkenner bra wat agtien maande terug hier ingewals het,...
View ArticleAlbert Frost wys hoe musicianship fokken harde werk is
Om jou lewe 100% te sustain as ‘n musician (met fokken goeie musiek) is kakharde werk en dit kos groot geld. Jy moet heeltyd in jouself invest en kanse vat om te kyk wat werk en wat fok uit. Life on...
View Article‘n Vergifinisbriefie vir Koos Kombuis
Deur Potskerf Potgieter Vir ‘n lang ruk het ek hierie moerse wroeging binne-in my gedra. Ek het ‘n groot teenkantsbeweging, ‘n tipe van eenman terroriste organisasie sonder enige”ammo” teen Koos...
View Article