Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karnivool het Bassline gefokken skud, my broe!

Karnivool kom van Perth, Australië af en was so week af terug hierso in SA gewees. Jy sal dalk onthou dat ons so paar weke voor hulle gig hierso bietjie met hulle gesels het. Die brasse by Turning...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hier is hoe die SABC se 90% local musiek lyk. Nogal kak.

SABC se idiot clown at large en in charge, Hlaudi Motsoeneng, het gister getune dat die SABC van vandag af 90% local musiek sal jol op hulle stasies. Sy presiese woorde was: “We want to come to a point...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Iron Maiden maak Kaapstad en Joburg hees van die gees!

Kaapstad is ‘n fokken weird plek – hulle hou ‘n metal konsert so op ‘n Woensdagaand in ‘n casino. Die tipe plek sonder persoonlikheid met lelike matte en verkakte decor waarheen desperate mense gaan om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

How can I bless you if you won’t lie down?

by Marc I passed a newspaper headline poster the other day. Last Sunday, I think. Stuck on a street light pole. I think it was the Sunday Tribune, or something. I don’t read newspapers anymore and that...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waarie fok is al julle whiteys?

By Marc I had a strange experience the other day. Well, the other night actually… I went to Bassline in the arty precinct of Johannesburg. Well, the old arty precinct, before yuppies established...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die recon mission in die Vreesfabriek

Woorde: Griffin, Rolbees & Chris Danger ThunderVolt Prentjies: Big H Die H-Mobile se soniese knal onderbreek Waterkloofriffraff  se stilte en so paar Hadeda’s klap verward vlerk in verskeie ritings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die blues het gekook in Snor City

Ons het verlede week uitgesak by Arcade Empire in Pretoria en moontlik een van die beste live gigs van 2016 gesien. ‘n Watkykertjie, Towerjas, het sommer liries geraak en Big H het soos gewoonlik vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

22 tips vir Oppikoppi 22 wat Koppi virgins met ‘n koppie wysheid moet aflsuk

Julle Oppikoppi veterans kan ook maar gerus deur hierdie tips scroll aangesien die kanse uitstekend is dat hierdie raad gewoonlik spooknugter gelees word en dadelik vergeet word met jou eerste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dear ANC, you are assholes!

By Marc Look at the photos here… See the kids playground? A park. A public open space in Merafong. Looking at these photos, isn’t the first question that comes to mind, “Who’s the arselicking comrade?”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Life of a whitey in the Joburg CBD

By Marc Johannesburg has grimy streets. The CBD, I mean. There’s a lot of excavation work going on in town, as there is all over Joeys, with standard maintenance. MTN’s cabling ambitions and the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

For The Lovely Young Taken to the Stof

Dis amper twee weke later. Oppikoppi 22 is agter die rug en dis tyd om daai duisend piece stoflegkaart en waserige tequila memories uit te pak en te probeer sin maak van alles. Soos dit maar is met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woodstock 2016 was ‘n moerse sukses!

… is die tipe headline wat jy nêrens hierdie jaar in enige media sal sien nie, want die enigste “media” wat by Woodstock 2016 was, was Watkykjy en dit was ‘n fokop of gigantic proportions gewees. En...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Doors, ‘n bottelnek en alternatiewe kakhuis-liefde

Deur Potskerf Potgeiter Dit is ‘n wetenskaplik toetsbare feit met ‘n groen masjien met goue lettering wat lees: “Green Paint Rules” dat jy in 1994/95 met ‘n Mazda 323 hatchback vanaf Sunnyside na The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

No money, no cocktails…

By Marc I have a friend. I care about her a lot. Although she is my favourite kind of friend – black, female – nonetheless while I could imagine us getting wasted and pumping each other stupid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

So long, Shivas Rock and thank you for the fishy smell…

Shivas Rock is probably die sifste club in Pretoria daar op die hoek van Hillside & Rodericks in Lynwood. Hulle voel ‘n fok vir local musiek en die kak het Vrydagaand behoorlik by hierdie hool...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy is ‘n aap en jy fokken weet nie hoe Facebook werk nie

Dis die jaar 2019 en Julius Malema is Suid-Afrika se nuwe president. Dit is jou skuld, want jy is fokken ignorant en share alles op Facebook, las stertjies by en raak emosioneel sonder om enige iets te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Can I say nigga, my nigga?

By Marc Wam niggas, or is that wam niggers?  Can I say nigga?  I mean, there, I just said it a few times and also, the short answer is “yes” but I mean, as a white male South African, expropriating (or...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hierdie New Year’s count down was fokken awkies

Wherever jy 2017 se arrival ge-celebrate het – ons hoop dit was ‘n fokken lekker enetjie gewees. Ons het vir hom netjies vasgevat by Tweefontein Melkery die afgelope naweek. Thanks vir die 150 of so...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2017 se public holidays – beplan jou leave, my ou!

Wat maak jy by die werk, huh? Dis die tweede week in Januarie en jy is veronderstel om met vakansie te wees, jou aap. Like jy die traffic? Het jy so verlang na die traffic dat jy in die kakste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Frosted Orange en die vyfde jaarlikse befokte Boxing Day Blues Bash

Deur Big H Frosted Orange is in 1996 gestig en het hulle eerste official gig by ‘n restaurent genaam Cranzgotz in Houtbaai gejol op die 19de of Oktober van daai jaar. Al wat die ouens blykbaar kan...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live