Stream die beste Afrikaanse en local TV reekse en flieks deur Showmax
Suid-Afrika het nogal ‘n vêr pad gekom met ons eie intertube streaming sedert ons hier op Watkykjy in die eerste skoolwartaal van 2011 gekyk het na ‘n lys van 101 TV shows wat jy miskien sou onthou van...
View ArticleHoe die fok hou ek op rook?
As jy ‘n pakkie van 20 skywe per dag longe toe jaag, is jy besig om ongeveer ‘n grand per maand weg te fok. Of R12k per jaar. Jy rook ‘n hele Desembervakansie weg elke jaar. Teen R1000 per maand...
View ArticleKaptein Kortbroek chat met ‘n tjerrie wat fokken hoog op crystal meth is
Dit maak my hart baie bly dat die Lions nog nie ‘n game verloor het nie. Dit maak my hartjie ook bly dat die Stormers nog nie ‘n game verloor het nie. Elke Bloubulhart behoort die naweek ook bly te...
View ArticleWat kyk jy? 22 reekse en meer as 1000 uur se TV reekse om te geniet (deel I)
Dis maklik om te moan dat daar fokol op TV is nie of dat jy absoluut niks het om te kyk nie, terwyl jy onmoontlik al die goeie TV-reekse kon gekyk het wat oor die laaste twintig jaar of so vervaardig...
View ArticleWat kyk jy? 22 reekse en meer as 1000 uur se Hollywood TV reekse om te geniet...
In hierdie tweede gedeelte van my ondersoekende artikel rondom TV reekse het ek met ‘n moerse skok agtergekom presies watter cool reekse ek al heeltemal misgeloop het – een van hulle sover as agtien...
View ArticleFokof se crowdfunding loop soos fokken stroop!
Ons gaan nou nie die hele soppy storie vir jou spin oor hoe moeilik dit is om ‘n muso in SA te wees nie, maar jy behoort te weet dat dit fokken duur is om ‘n album te record as jy dit behoorlik wil...
View ArticleGeldjie, asseblief…
Deur Veronica Ons is almal al so bietjie moeg vir gee. Elkeen met ‘n hand hou hoedjie uit. “Geldjie, asseblief, dan kyk ek mooi na jou kar, mevrou.” “Geldjie asseblief vir my buurvrou se niggie se...
View ArticleDie Springbok Nude Girls se documentary is uiteindelik online!
Die Springbok Nude Girls het die Suid-Afrikaanse rock scene in 1994 vir ewig verander. Arno Carstens, Francois Kruger, Theo Crous, Arno Blumer en Adriaan Brand het eiehandig ‘n ongeëwenaarde genre...
View ArticleMieliepop betower en belemmer
woorde, fotos deur Katvrou “Lovey, ek mis hierdie fees vir niks. Beste is, niemand in Joburg weet daarvan nie.” Jenny Bass lek haar lemmetjie-en-gemmer-yslollie en grinnik. Sy is 66 jaar oud en speel...
View ArticleForgive Them For They Know Not What They Do – Fokofpolisiekar se doccie nou...
Dit was presies 14 jaar gelede, April 2003, toe Fokofpolisiekar besluit het om ‘n band te wees. Ek het aanvanklik geskiem “hoekom de fok sal ‘n Suid-Afrikaanse band nou probeer om die Afrikaanse...
View ArticleDear Boodle, go fuck yourself!
By Marc I don’t swear much nowadays, so it’s welcome, refreshing and comic to me to employ a bit of profanity here as, also, it is so utterly appropriate. I think so. You can decide for yourself. I got...
View ArticleJude Law kan nogal ‘n pous wees as hy die dag lus is…
Jude Law se gesig pla my vreeslik vandat ek geweet het wie Jude Law is en ek weet nie hoekom dit my pla nie. Dis nie asof hy ‘n moer-my-gesig het nie. Hy het nie, right? Dalk eerder die tipe gesig van...
View ArticleMr. Robot is soos Fight Club vir ouens wat fokol van computers af weet
Rami Malek is ‘n relatief onbekende Hollywood akteur. Hy is bietjie van ‘n vergeetbare randfiguur of agtergrondkarakter in so paar bekende TV reekse en ‘n fliek hier en daar. As jy reeds so paar...
View ArticleVaping vs Smoking. Final Battle. Fight!
Deur Thys Nywerheid Toe ek ‘n standard sewe laaitie was het ek skywe ontdek. Dit het my soos ‘n regte diktril laat voel. Elke keer as ek ‘n sigaret in my mond gesit het het ek geskiem ek is net so...
View ArticleStrab – Plek van seesand, bier, muskiete en kitare
Fotos & woorde: Katvrou Dit is straks geriefliker om na ’n musiekfees te ry. Reis is ’n ander storie. Ry is om die hoek. Oppikoppi, Innibos, Aardklop, daai dinge. Reis beteken minstens nege ure op...
View Article‘n Dubbel dosis dokters (waarvan een ‘n dosis)
Deur Melt Sieberhagen Dalk het jy die updates op Facebook gemis. Daardie wonderlike brokkies nuus wat jou meedeel dat dit koud is. Die jaarlikse “Sop is nie regte kos nie” debatte wat opvlam. ‘n...
View ArticleWaar’s al die fokken nerds? Kom ons gaan geek uit by ICON 2017!
Deur Hannes Brummer Te oordeel aan onlangse sosiale media outrage is die kortste pad hel toe, volgens makeshift sedebewakers, skaak en klavierlesse, maar in die 80’s en vroeë 90’s was dit ‘n aansienlik...
View ArticleOns almal loop rond met ‘n stukkie Silicon Valley aan ons
Wanneer jy seriously baie van ‘n show hou, wil jy soms gaan ondersoek instel oor hoekom dit so donners goed is. Wie is die mense agter dit? Hoedefok dink hulle al daai clever kak uit? Wat is die ouens...
View ArticleWas jy al oorsee gewees, huh?
Hierdie vraag word tipies gevra deur ‘n persoon wat self reeds oorsee gereis het, want check, ‘n trippie na die weelderige overseas is gelyk aan aansien en rykdom in Suid-Afrikaners se koppe. Die ou...
View ArticleTaboo is donker, spannend en moontlik Tom Hardy se beste werk sover
Imagine jy erf ‘n plaas by een of ander vêrlangse oom wat skiem jy was die enigste persoon in die soortvan-familie wat dit verdien omdat jy die minste kak was met hom. Imagine nou daai plaas is nie ‘n...
View Article