Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

En op die sewende dag moet jy rus

(deur Katvrou) Ek lees nog so lekker koerant, toe hoor ek ‘n moerse slag buite. Hol uit. Bakkie het sedan getref, motorstukke oral. Bakkie se regterwiel skeefgemoer. Ouens haal die bestuurder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fok ja! McGregor vs Mayweather – Die Money Fight gaan op Showmax wys!

Wat maak jy Sondag die 27ste Augustus? As jy ‘n moerse fan van boxing is het jy seker reeds onder jou tjommies begin rondvra en bespreek oor hoe en waar julle die groot fight tussen Mayweather en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karen Zoid se Op Die oomblik Deel Een –‘n visuele album?

Behalwe vir Game Of Thrones een keer per week op Maandae het ek op kakbaie TV uitgemis die efgelope drie weke omdat ons erf in ‘n bouperseel met stof en geraas verander het bedags en ek snags met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is jy ‘n DSTV premium subscriber? Kwaai, jy score dan Showmax verniet!

Sowat ‘n maand gelede het daar een van daai Volkswagen kombi roomysvans deur die strate van die Moot ge-cruise. Daais wat die lekker draairoomyse en die flakes en daai groen en rooi roomysstroop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brooklyn Nine-Nine: In praise of the pro-nool.

Deur Melt Sieberhagen Vrye tyd. Lekker as jy ‘n bietjie daarvan kan kry so tussen die dik zak verdien en hard graft. Kak as jy te veel daarvan het omdat jy nie eintlik werk óf zak het nie. Moer vreemd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doc Maclean toer Suid-Afrika plat!

Ons het vir delta blues legend Doc MacLean leer ken en ‘n lekker interview en artikel gepubliseer tydens sy National Steel “Zulu Skies” Blues Tour in SA verlede jaar. As jy nie weet wie Doc MacLean is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jan-Jan-Jan, Die Bielie van die Kosveld!

Deur Melt Sieberhagen Daar is nie baie dinge wat jy kan leer deur te kyk hoe ander mense dit doen nie. Veral nie op televisie nie. Neem byvoorbeeld daardie laataand soft-porn wat so lank op Vrydagaande...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Souf Africa have talent – Die Silwerskermfees

Deur Melt Sieberhagen Daar is min dinge wat my so baie so blatant soos ‘n bakvissie laat voel as ‘n voice note. Daardie klein stemboodskappie wat jy stuur omdat jy nie kan reply met ‘n teks-boodskap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Recap van een befokte rock ‘n roll party – Even Cowgirls Get The Blues Part V

As jy hierdie een gemis het vat, gou ‘n teflon pan en moer jouself teen die kop. Sommer nog ‘n keer, want jy verdien dit. Veral as jy te bang was vir die koue. Die koue het vir seker baie mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beleef bietjie retail hel en people of Walmart vibes met Superstore

Deur Melt Sieberhagen Vanoggend skiet ek gou na die plaaslike supermark toe om katkos te gaan koop. Lourens, die rondloperkat wat ons (en etlike ander mense in die woonstelblok) as sy mense aangeneem...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop vir jouself ‘n 80s Metallica arcade game cabinet vir krismis!

Metallica se Ride The Lightning is in 1984 release, min of meer reg in die middel van die era waarin kafee games ge-peak het. Die gaming industry was as vir so paar jaar reeds goed op dreef gewees en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Deuce – Skarminkels en Skommel in die Groot Appel

Deur Melt Sieberhagen Snaaks hoe bitterbekke en grompies wat altyd kla oor die dinge van die ‘goeie ou dae’ wat hulle mis, nooit die moeite doen om te sê hulle mis die Scope en die sag-beligte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

So vertel vir my hoe myn ek hierdie bitcoin storie waarvan almal praat?

Ek wil nie by die heel begin begin nie, want dit gaan my net fokken kwaad en depressief maak. Kom ons sê maar net ek is min of meer 3 jaar terug Bitcoin aangebied om iets daaroor te skryf op Watkykjy....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy se last minute kief kerspersentlysie vir luigatte

Meeste van ons is last minute shoppers vir about elke liewe geleentheid. Of dit nou vir ‘n tjommie se verjaarsdag is, ‘n aniversary present vir jou tjerrie of boyfriend, iets vir die skoonma,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elf local music videos wat ons totes gemis het in 2017, vriendin!

Ons het besluit om vir Rolbees so bietjie van ‘n blaaskans te gee. ‘n Blaaskans om sy wiele te pomp voor hy ons weer in 2018 join met sy in-diepte reviews van befokte en soms minder befokte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oppikoppi like you’ve never seen it before! Number 7 is my favourite!

Lekker click-bait line om al die souties te vang, huh? Nommer 7 is mos altyd almal in click-bait land se totes faves. Anyway… as jy die video wil kyk en lui is om te lees, scroll af tot onder. Hey, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis ‘n nuwe jaar. Dis al.

Deur Melt Sieberhagen So die vakansie is verby en die lewe gaan weer aan. Die arme nuwe jaar is ook al klaar besig om geblameer te word vir die heengaan van die eerste popster. Asof die jaar self die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aambeie – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slegte mense moet ook seker trou?

Troues bring die absolute slegste in sommige mense uit. Jy kan nie regtig familie kies nie en dis nou een van daai groot lewensgebeurtenisse waar vriende en familie noodgedwonge onder een dak met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aasvoëls – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live