Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Animals – Ons is eintlik almal maar kaksleg diere op ‘n manier

As jy ‘n fan is van Family Guy, The Cleveland Show, Bob’s Burgers, Archer, American Dad, Bojack Horseman, South Park, Robot Chicken of enige iets op Adult Swim, moet jy Animals ook ‘n kans gee. Jy gaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Runaways – tieners vol angs met bonatuurlike kragte

Ons almal ken die Hollywood Western. Dit speel altyd af in Amerika se Wilde Weste en sentreer gewoonlik rondom die cowboy of gunslinger vent met sy rollie of geweer se nomadiese bestaan. Dis Stetsons,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Call centres – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is die gekookte eiers gepak? Ons stop nie by die Wimpy nie.

‘n Kwart van 2018 sal na hierdie langnaweek square in sy moer in wees. Fokkit, maar tyd vlieg, huh? Hier in Mzanzi is ons ge-bless (#blessed #banting #hartsmense #vegan #crossfit #hashtag) met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy niks goeds het om oor iemand te sê nie… kom sit hier langs my…

deur Melt Sieberhagen Van kleins af leer jou ouers jou om nie lelike dinge van ander mense te sê nie. ‘n Ongevraagde opmerkings oor die omtrek van ‘n tannie se agteraansig of ‘n oom se skewe tande wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carte Blanche – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klim onder die komberse in en binge The Crossing hierdie naweek!

Jy weet heel moontlik nie wie Steve Zahn is as iemand jou sommer net so met sy naam gooi nie, right? Sonder om te kroek of verder te lees, dink gou of jy genuine weet wie hy is? Nie? Toemaar, ek ook...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Centurion-tannie look – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Corporate gholfhemde – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hit me AB one more time!

AB de Villiers is een van daai rare talentvolle mense wat excel in alles wat hy aanpak. Kom ons maak vir hierdie oefening liefs maar asof sy musiekloopbaan nie bestaan nie. Kom ons fokous eerder op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Crocs – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

  Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daggarokers – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dronk geselsies in publieke badkamers – Is Dit Net Ek of is Als Tos?

  Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drukvlerke – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

STRAB – Fees van liefde, musiek en muskiete

Woorde deur Katvrou (fotos deur Carina Laubscher en Sarel Cilliers) Die gewaarwording begin met die tientalle enorme vragmotors wat by ’n mens verbydonder, maar dis eintlik die diere langs die pad wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blessed be the fruit, bra!

Elizabeth Moss vertolk die rol van die hoofkarakter, June Osborne, in The Handmaids Tale en net soos met haar briljante vertolking van haar rol as ‘n vrou wat nie kak vat nie in Mad Men, wil dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gatkrampe en gemorskos wat soos gemors proe

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Succession – die aakligste rykgatfamilie op TV ooit

As jy ‘n kinders van die 80s was, sou jy miskien vaagweg soapies en dramareekse soos Falcon Crest, Dynasty en Dallas kon onthou. Miskien sal Dynasty en Dallas minder in die vaagwegkategorie sorteer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gholf – Is Dit Net Ek Of is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons chat met Beer Adriaanse oor Hotel (‘n fokken snaakse Afrikaanse TV-reeks)

Hotel is ‘n mokumentêr oor wat aangaan in ‘n fiktiewe plattelandse boutique hotel, iewers in Mpumalanga. Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Die Lourier hotelgroep koop...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live