Quantcast
Channel: Snotstories – Watkykjy, huh?
Browsing all 228 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Judas Priest! South Africa! 20 and 22 March 2019! Fuck yeah!

Around six months ago, JUDAS PRIEST kicked off a world tour for their latest album, Firepower, which was released in March earlier this year. This tour will still be going at full speed well into the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Impastor – dat jy nou so lekker saam met so slegte dominees kan kuier?

Die enigste TV reekse wat vir my remotely herkenbaar is wat deur Christopher Vane create is, is die reekse Veronica’s Closet (wat ek nooit gekyk het nie), Suddenly Susan (waarvan ek miksien een of twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy ‘n School of Rock fan is, gaan jy A.P. Bio smaak!

Glenn Howerton (Dennis van It’s Always Sunny In Philadelphia) vertolk die rol van Jack Griffin, ‘n voormalige filosofieprofessor van Harvard, wat grootskaalse kak aangejaag het, somewhere along the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis nou vir jou ‘n Royal fokop, hoor!

Met Meghan Markle wat so rukkie terug met Prins Harry getrou het, is daar weer so bietjie ‘n long of twee vol excitement onder haar majestiet, Koningin Liesbet se rok ingeblaas. Wag, lig gou weer daai...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Condor is ‘n klassieke 70s CIA thriller wat ‘n 2018 upgrade gekry het!

Iets waarvan ek nie bewus was nie, is dat Oscar-wenner akteur, Jeremy Irons, ‘n seun het wat self ook ‘n briljante akteur is in ‘n splinternuwe aksieblaaide reeks, Condor. Max Irons vertolk die rol van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dooie blomme, vuil wasgoed en ‘n bietjie Vaseline…

Deur Melt Sieberhagen ‘n Goeie movie is een wat jy kan kyk en jouself in kan verloor sonder om te wonder “Hoe’t hulle dit reggekry?” of “Hoekom sou dit nou gebeur?”. Ek weet nie wat die Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Future Man is totes inappropes!

Ek het die afgelope Maandagaand voor die TV gaan sit maar was nie regtig in die mood om iets spesifiek te kyk nie. Ek het so met die remote gesit en staar vir die idiotbox vir ‘n rukkie en toe die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stone Cold Jane Austen – rock ‘n roll souties rip hulleself onbewus af

Rob Van Vuuren en Jon Savage (wat ook die writer en director is) is die twee band members in die rock band, Stone Cold Jane Austen. Rob speel die rol van Karel en Jon speel die rol van Johnny Van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Counterpart is ‘n sci fi spy reeks wat jy absoluut moet kyk!

Jy kan J.K. Simmons sien as ‘n meer gesofistikeerde krimpie weergawe van Bruce Willis, alhoewel die ouens slegs drie maande van mekaar verskil in ouderdom. Het enige van hierdie ouens ooit hare gehad?...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Guns ‘n Roses – Die goed, die sleg en die lêlêk!

Ons Vereeniging kokkelolle luister al na die Gunners van ons standerd vyf is (dit was 1988) en skateboard probeer ry het en road signs gesteel het en sulke tipe crim kak. Grootgeraak met die band en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kulula.com se grappies – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy nog nie van Black Dynamite gehoor het nie, mis jy moerse uit!

Siende dat die skoolvakansie hierdie week aangebreek het, kom ons kyk so bietjie na animasiereekse om te tuis of op holiday te kyk. Ons sal vinnig deur so paar kinderreekse draf, maar die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Genoeg kief local movies om jou vir die volgende 6 dae besig te hou!

Hierdie naweek loop sommer reguit deur na Krismis toe. Dis nou as jy Maandag die 24ste sommer net ignoreer. Fokken simpel Maandag! Wat maak jy hier by Kersfees? Vat jou kak en trap! So as jy vandag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykjy se last minute Xmas present idees vir luigatte, dose en laatkommers

Ek het my goose vanoggend gevra wat sy vir Krismis wil hê en sy kon my nie antwoord nie, want sy weet self nie. Ons het nog nie eers ‘n kersboom opgestel en ge-decorate nie en ek is nogal trots daarop....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Griff se zef, dog kief koue Krismisresep vir 2018

Ek het so jaar of twee ge-skip met my krismsresepte en het besluit om hierdie jaar ‘n maklike resep te deel wat julle ‘n shot kan gee. Kalkoen raak nou al fokken afgesaag en dit ruineer net jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fokofpolisiekar –‘n bende, ‘n boek, ‘n bier en nou ‘n fokken bar!

Fokofpolisiekar rock stages regoor Suid-Afrika en in die overseas nou al vir meer as 15 jaar lank en dit lyk of hulle die momentum nou lekker opgebou het en gaan sustain vir ‘n lang ruk. Die Bende se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lamgatte, vetgatte, luigatte, krimpies en hipsters – wie soek Rolbees se...

Rolbees het onlangs vir homself ‘n moerse fancy nuwe electric scooter gekoop waarmee hy die Ooste van Pretoria platry. Hy het ‘n meer next-level een gekoop om by sy needs aan te pas. Sonder hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk vandag 15:30 regstreeks hoe ‘n rocket wat soos ‘n piel lyk opstyg!

Dis vandag Blue Origin se elfde vlug en hulle styg in West Texas op. Dit sal ‘n onbemande vlug wees en die rocket sal die suborbital capsule, die New Shepard dra – dis nou die gedeelte wat soos ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!

Van vandag af *trompetgeskal* is sport officially op Showmax se spyskaart in Suid-Afrika! Dit geld nie net vir jou regular magazine tipe shows nie, want die ouens by Showmax vat uiteindelik daardie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Antwoord – is it art or was there a real stabbing?

Unfortunately we have to publish another Die Antwoord article because shit just keeps falling out of that closet that they are trying to barricade. Their breadcrumb trail game is weak. As always, if...

View Article
Browsing all 228 articles
Browse latest View live